‘Die polisie het speurder gefaal’
Sep 20, 2020
3 minutes
Julian Jansen
FOTO: EDREA DU TOIT
Die polisie het nie genoeg gedoen om een van die Kaap se topspeurders, wat Vrydag voor sy huis in ’n sluipmoordaanval vermoor is, te beskerm nie, het die minister van polisie, Bheki Cele, gister gesê.
Hy het langer as ’n uur saam met die familie van lt.kol. Charl Kinnear in hul huis in Bishop Lavis deurgebring voordat hy buite die huis met joernaliste gepraat het.
Kinnear is Vrydagmiddag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days