Huisgenoot

ONS HARDE, SAGTE VERMOORDE CHARL

HY WAS ’n man met twee kante. In die ongenaakbare wêreld van misdaadbekamping was hy as ’n toegewyde speurder en meedoënlose ondersoeker bekend. Maar vir sy gesin was die vermoorde lt.kol. Charl Kinnear ’n liefdevolle eggenoot en sorgsame pa.

aar kollegas het altyd geskerts dat Charl ’n dubbele lewe lei, vertel sy bedroefde weduwee, Nicolette, net dae ná sy skokkende sluipmoord buite hul huis in Bishop Lavis op die Kaapse Vlakte.

Hy het hom as hierdie hardekwas moenie-met-my-mors-nie-soort ou voorgehou. En hy moes, oor sy werk . . . Maar by die huis was hy ’n sagmoedige reus met die stem van ’n engel. Mense kon nie daardie kant van hom glo nie.”

Maar hy was altyd “aan diens”, vertel sy – soos die aand tydens haar verjaardagete in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related