Rapport

Dié kolonel het ‘te veel geweet’

‘Ek het gedroom dit gebeur. Ek het viér keer gedroom presies hoe my pa koelbloedig tereggestel word. In die een scenario is ek saam met hom in die kar, ek jaag met hom hospitaal toe.

“In die ander drome is hy klaar dood en ek kan niks vir hom doen nie.”

Verlede Vrydag het Carlisle Kinnear (24) se nagmerrie waar geword. Sy pa, lt.kol. Charl Kinnear, speurhoof in die Wes-Kaapse teenbende-eenheid, is koelbloedig voor sy huis in Bishop La-vis vermoor.

Terwyl Carlisle praat, knik Nicky Kin-near en Casleigh (19) kyk grond toe en sê dan: “Ek het gedroom ek kom uit ’n winkelsentrum, my pa wag in die kar, kopskoot . . .”

Nicolette: “Ek droom ek huil bitterlik in die hospitaal, want Charl is oorlede.”

Carlisle: “Eers ná my pa se dood het ek my broer van my drome vertel. My ma het ons gehoor praat, en toe kom vertel sy van háár drome.”

Vir die heel eerste keer het hulle besef hulle deel dieselfde aaklige drome.

“Dit het ons seker in ’n mate daarop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related