Rapport

Ekonomiese herstel gedemp

Die geld wat salaristrekkers huis toe neem, was in Julie byna 35% minder as ’n jaar gelede, wys BankservAfrica se indeks wat netto besoldiging meet. Dít volg ná dalings van 21% op ’n jaargrondslag in Junie en 14% in Mei.

Annabel Bishop, ’n ekonoom van Investec, sê in ’n nota Vrydag dié syfers wys die Covid-19-inperkingsmaatreëls het die ekonomie veel erger geraak as aanvanklik verwag, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko