Finweek - Afrikaans

CORONA SE SLAGTING

Daar kan 500 000 werksverliese wees, met klein en middelslagondernemings wat die swaarste geraak word.

Suid-Afrika se ekonomie sal vanjaar skerp inkrimp deurdat die uitwerking van die drastiese wêreldwye maatreëls om die verspreiding van Covid-19 te beperk die hele wêreld in ’n resessie dompel en die gevaar van ’n depressie vergroot – wat ’n ernstige ekonomiese afswaai is wat jare lank kan voortduur.

Die besluit om die hele land vanaf 26 Maart in afsondering vir drie weke te plaas, is geneem om ’n humanitêre ramp te voorkom wat ver buite die bereik van die land se gesondheidsektor is – wat sleg toegerus is om dit te hanteer as die siekte na arm, digbevolkte gebiede versprei waar mense die kwesbaarste is.

Afsondering word reeds toegepas in al die land se grootste handelsvennote – Amerika, Europa en Brittanje – ná China se sukses met die bekamping van die pandemie deur beperkings in die provinsieWuhan,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Stygende Insetkoste Demp Goeie Landboulopie
ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die