Hulp is te min om SA te red
Apr 19, 2020
3 minutes
Riana de Lange
FOTO: DEON RAATH
Ekonomiese herstelmaatreëls om Covid-19 te bestry moet spesifiek geteiken word.
Die stimulusmaatreëls wat Suid-Afrika tot dusver aangekondig het om die impak van die Covid-19-epidemie te versag, is nie ’n tiende van wat nodig sou wees om ’n impak te hê nie, sê Peter Attard Montalto van Intellidex.
Die huidige maatreëls wat sowat 1,6% van die bruto binnelandse produk (BBP) beloop, is van die laagste in die wêreld. Minstens 10% van die BBP –
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days