Rapport

Lindiwe Zulu en die ANC gee hoop vir Zim se opposisie

Ons is veral bemoedig deur die feit dat Lindiwe Zulu in die ANC-afvaardiging was.

Die ANC se rampspoedige sending na Zimbabwe het hopelik een goeie gevolg: dat Zanu-PF se kil ontvangs die Suid-Afrikaners gaan dwing om die opposisie ernstiger op te neem.

“Dis veral die samestelling van die afvaardiging, asook die pogings van die vorige afvaardiging om met ons te vergader, wat dit laat lyk of daar ’n nuwe benadering is,” sê Gladys

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related