Raak moeg vir weerbarstige buurland
Sep 18, 2020
4 minutes
Deur Peter Fabricius
zimbabwe is uiters afhanklik van Suid-Afrika – dalk meer as wat algemeen besef word. Sowat 41% van Zimbabwe se invoer kom uit SA, 60% van sy uitvoer is na SA, en 80% van sy uitvoer gaan deur SA, soos Busisa Moyo, ’n sakebestuurder van Bulawayo en voorsitter van die Zimbabwe Investment and Development Agency (Zida), op 8 September op ’n Chatham House-webinaar gesê het. Volgens hom het SA Brittanje ook onlangs as die grootste investeerder in Zimbabwe verbygesteek.
Daar is dus baie wat SA kan doen om te help om Zimbabwe se ekonomie reg te ruk, meen Moyo. Die groot handel-en investeringafhanklikheid, saam met die groot aantal geldsendings deur Zimbabwiërs in SA, beteken dat Zimbabwe se ekonomie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days