Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge
By Niël Barnard and Tobie Wiese
()
About this ebook
Niël Barnard
Niël Barnard was in sy merkwaardige loopbaan akademikus, spioenbaas, geheime diplomaat, vredemaker, onderhandelaar en deurgaans 'n bobaas-burokraat. In die 1980's was hy hoof van die nuwe Nasionale Intelligensiediens (NI) en 'n vertroueling van pres. PW Botha vir wie hy oorreed het om die gevangene Nelson Mandela te ontmoet. In die aanloop daartoe het Barnard vanaf 1988 uitgerekte geheime gesprekke met Mandela gevoer wat uitgeloop het op sy vrylating, die ontperking van die bevrydingsbewegings en die historiese staatkundige onderhandelinge. As direkteur-generaal van die Staatkundige Ontwikkelingsdiens vanaf 1992 het hy 'n sleutelrol in dié onderhandelinge én die oorgangsproses gespeel. Ná die formele oorgang van 1994 het hy nóg 'n reuse-uitdaging in staatsbestuur aanvaar: om as administratiewe hoof van die Wes-Kaap dié streek as die onbetwisbare wenprovinsie in die land te vestig. Ook daarin het hy uitmuntend geslaag.
Related to Vreedsame revolusie
Related ebooks
Gaan Suid-Afrika oukei wees?: 17 Sleutelvrae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerreur en Bevryding: Die ANC/SAKP, die Kommunisme en geweld (1961-1990) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie tronkgesprekke: Nelson Mandela en Kobie Coetsee se voorpuntdiplomasie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeheime Revolusie: Memoires van 'n spioenbaas Rating: 5 out of 5 stars5/5Uit Die Stof Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTannie Pompie se Oorlog: In die Driehoek van die Dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie SAW in die Grensoorlog: 1966-1989 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJan Smuts: Afrikaner sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFreek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLojale verset Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEindstryd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHermann Giliomee: Historikus -- 'n Outobiografie: 'n Outobiografie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOom Gert Vertel en Ander Gedigte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Resultaat van Britse Demokrasie in Suid-Afrika Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie laaste Afrikanerleiers: ''n Opperste toets van mag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDA of nie?: 'n Kieser se krisis Rating: 4 out of 5 stars4/5Sêgoed met slaankrag: 3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings Rating: 1 out of 5 stars1/5Sketse Uit Die Suid-Afrikaanse Geskiedenis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie raaisel agter moord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeskiedenis van Suid-Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Afrikaners: 'n Biografie Rating: 4 out of 5 stars4/5Tafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dag ná die rowers opgedaag het: Leef hier en nou Rating: 5 out of 5 stars5/5Elita en haar lewe met F.W. de Klerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRigtingbedonnerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Waarheid maak vry! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWie Gaan in 2019 Regeer? Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Vreedsame revolusie
0 ratings0 reviews