Rapport

President moet sy stryd teen korrupsie enduit veg

Cyril Ramaphosa se ondersteuners vertel graag hul man is ’n super-strateeg. Dinge wat vir buitestanders lyk soos domheid of swakheid, is eintlik deel van ’n fyngeslypte strategie, een wat uitspeel oor lang tydperke. Dit bring mee resultate is nie altyd so onmiddellik sigbaar nie.

Bes moontlik sê die Cyriliete nou die gerugmakende inhegtenisnemings die afgelope week van ’n hand-vol ANC-gesinde sakelui en hul korrupte dansmaats in die ANC is die kulminasie van ’n Ramaphosa-strategie wat meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related