Rapport

Cyril Ramaphosa: ’n Middelmatige man

’NKykie na wat aangaan op sosiale media suggereer ’n duidelike opbloei van rassistiese houdings onder swart en wit mense. Dit hou sonder twyfel verband met die voortdurende en katastrofiese mislukkings van die ANC.

Terwyl wit mense kyk na al die wanfunksionele instellings, die water- en elektrisiteitstekorte, die bankrot lugdiens, die spoorweë onder administrasie en die bankrot munisipaliteite, raak hulle kwaad vir wat die ANC gedoen het met ’n land wat in ’n goeie werkende toestand was toe hulle dit gekry het.

Die resultaat is ’n stroom van beledigings gemik op swart mense wat dikwels uitgebeeld word as geneties minderwaardig en wat die land wil terugneem na die Steentydperk. Baie swart mense reageer op ewe rassistiese wyse teenoor wit mense, hulle woede aangevuur deur ’n onderliggende bewussyn dat dinge inderdaad al hoe slegter lyk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related