Rapport

Zuma-spul skater vir Cyril se poginkies

So, die afgelope week stel die president toe ’n paneel van ses ministers aan om werk te maak van die Covid-19-korrupsie wat sy regering tot in die fondamente geskud het. Dis die beproefde Ramaphosaresep: timmer ’n kontrepsie aanmekaar wanneer die krisis toeslaan. Hoe groter die krisis, hoe groter die prakseersel.

Die Zimbabwe-fiasko is duidelik vir die president ’n lastigheidjie. Dié kry ’n tweeman-paneel in die vorm van twee gesante, sy ou vakbondgabba Sydney Mufamadi, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related