Landbouweekblad

BRIEWE

HUIWERENDE RIDDER OP ’N DOOIE PERD

Dit is vroegoggend, net ná 03:00, en ek lees die nuushooftrekke op TV en die dreigemente van mnr. Bheki Cele, minister van polisie en voormalige, geskorste kommissaris van polisie, dat daar baie maklik teruggekeer kan word na vlak 5. Sy probleem is die toegewing dat mense nou mag draf of oefen, met hul honde stap en selfs swem. Hy borduur voort dat hierdie virus Suid-Afrika as nasie kan uitwis en dat ons nie verdien om na vlak 4 te beweeg nie.

Perspektief dui daarop dat die minder as 6 000 besmettings 116 sterftes tot gevolg gehad het (toe die brief geskryf is – red.) – sowat 1,9%, teenoor die 40% wat herstel het. Vergelyk dié sterftes met die sowat 55 moorde per dag (jaarliks sowat 20 000), waaronder plaasmoorde. Dan wonder ek wat het die grootste kans om ons uit te wis.

’n Week of wat gelede het lede van die polisie in die Vrystaat toegeslaan op ’n veeveiling en gedreig om boere, kopers en afslaers in hegtenis te neem oor “deelname aan ’n onwettige byeenkoms of samedromming”.

RAMAPHOSA GEEN

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad8 min read
Meer As Kop Bo Water Met Hidrokrag
J apie Marais van die Lowmarboerdery op die plaas Lowlands by Cradock in die Oos-Kaap het sedert einde 2023 danksy ’n hidrokragopwekker op dié plaas 24 uur lank krag vir die hele boerdery. Die stelsel wek tans 210 kW op, met die mikpunt om uiteindeli

Related