Gees van Zanu-PF leef sterk in ANC
May 03, 2020
3 minutes
Hy was gekant teen die voortgesette verbod op die verkoop van rookgoed en drank, “maar ek het die debat verloor en daarom moet ek nou inval by die amptelike beleid”, verklaar die finansminister, Tito Mboweni, die afgelope week aan ’n parlementêre komitee.
Ek het hom dit nie sien sê nie, maar op papier het hy verwese aangedoen. Soos iemand wat ’n omvattende nederlaag toegedien is.
Toe wonder ek: Is dit dalk ’n voorbode van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days