Rapport

Dié glas is halfleeg

Talle RSG-luisteraars het Maandagoggend aan hul oggendkoffie verstik toe die ekonome Roelof Botha en Dawie Roodt mekaar amper aan die keel gegryp het in ’n vurige debat oor ’n verslag wat reken dat Suid-Afrika teen 2030 ’n mislukte staat gaan wees. Ons het die twee genooi om die debat verder te voer.

Ten spyte van ekonome se voorspellingsbravade, is die toekoms vir almal ’n geslote boek. Ons beste kans om ’n blik op die toekoms te kry is om die verlede te verstaan.

Dit is veral van toepassing onder ons huidige omstandighede, waar voorspellings verder bemoeilik word deur faktore soos die grendelstaat en die gevolglike ernstige ontwrigting van onderliggende politieke en ekonomiese patrone.

Teen hierdie komplekse agtergrond sal ek probeer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related Books & Audiobooks