Rapport

FW-fout kan ’n seën wees

Die gebeure die afgelope twee weke rondom oudpres. FW de Klerk, sy plek in die geskiedenis en of apartheid ’n misdaad teen die mensdom was, het soveel hartseer, tweespalt en bitterheid gebaar dat baie mense die positiewe aspekte daarvan miskyk.

Om dit te beweer, is nie die een of ander patetiese poging om dinge mis te kyk sodat ’n mens tog net ’n gelukkige sonskynmensie met ’n positiewe lewensuitkyk moet wees nie.

Dit is die noodwendige gevolg daarvan om elke aspek van die gebeure onemosioneel te pro-beer opweeg en daaruit te haal wat dit op meriete werd is – die slegte en die goeie.

So, kom ons kyk ’n bietjie na wat eintlik gebeur het – Geschichte wie es eigentlich gewesen war,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related