Rapport

Erkenning van skuld maak die mens beter

Ek was verlede maand een van ’n groep van tien mense wat in ons persoonlike hoedanighede ons verskoning aangebied het oor die mensonterende beleid van apartheid waaraan soveel van ons bruin, swart en Indiër-landgenote in die loop van die 20ste eeu onderwerp is.

Die Afrikaanse en Engelse media het prominensie aan die verklaring gegee en só het die breë publiek hiervan kennis geneem.

Ons is ’n groep mense met verskillende agtergronde en belangstellings wat spontaan ons stemme op papier geplaas het en sodoende ons ontsteltenis oor die de-bat rakende apartheid as ’n oortreding teen die mensdom (wat by nabaat eerder menswaardigheid of menslikheid behoort te wees) en oudpres. FW de Klerk se ongelukkige regstegniese uitspraak daaroor. Dit was nie ’n aanval op De Klerk self nie, maar eerder op die gebrek aan empatie wat in die proses na vore gekom het.

Vir ons was dit ’n bewuste erkenning,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related