Landbouweekblad

Is dit skaakmat vir die grondkwessie?

As pionne op ’n skaakbord gevoelens, kommer, woede en onsekerheid kon hê, sou enigeen wat in Suid-Afrika eiendom en spesifiek landbougrond besit, met hulle kon identifiseer.

Daar is een groot verskil om in vlees en bloed as pion in só ’n skaakspel betrokke te wees, waar groot skuiwe in Suid-Afrika se demokratiese parlement namens en met jou gemaak word deur mense wat jy nie kan beheer nie, en wat jou met een verkeerde of ondeurdagte skuif uit die spel kan verwyder. Dit is dat hierdie geen spel is nie. Dit is werklikheid, en in veral die landbou kan dit die verskil tussen behoud en vergaan beteken – dít is hoe ernstig die debat oor onteiening sonder vergoeding is.

In sulke toestande, en met vele bydraes van wisselende peil deur belanghebbendes wat dikwels benewens omgee vir die landbou ook ander oorwegings het, is dit werklik noodsaaklik om koelkop te bly, agendas

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad8 min read
Meer As Kop Bo Water Met Hidrokrag
J apie Marais van die Lowmarboerdery op die plaas Lowlands by Cradock in die Oos-Kaap het sedert einde 2023 danksy ’n hidrokragopwekker op dié plaas 24 uur lank krag vir die hele boerdery. Die stelsel wek tans 210 kW op, met die mikpunt om uiteindeli

Related