Landbouweekblad

Kan ’n ekonomiese Kodesa werk?

Onlangs het die uitvoerende hoof van Agri SA, mnr. Christo van der Rheede, ’n beroep om ’n ekonomiese Kodesa gedoen om oor die vernietigende gevolge van die covid-19-pandemie en die onluste in Julie vanjaar te besin. Kodesa, die konvensie vir ’n demokratiese Suid-Afrika, verwys na die grondwetlike onderhandelinge wat apartheid tot ’n einde gebring en tot die aanvaarding van ’n nuwe grondwet vir ’n demokratiese Suid-Afrika in 1993 gelei het. (Sien bit.ly/2YQrpgb vir die volledige onderhoud met Van der Rheede.)

Soos met apartheid wat Suid-Afrika in ’n krisis gedompel het, is armoede, ongelykheid en werkloosheid probleme wat net aangepak kan word as alle Suid-Afrikaners hande vat.

Van der Rheede beskou dit as belangrik dat ’n ekonomiese Kodesa oor die ekonomie gaan en nie “polities

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad8 min read
Meer As Kop Bo Water Met Hidrokrag
J apie Marais van die Lowmarboerdery op die plaas Lowlands by Cradock in die Oos-Kaap het sedert einde 2023 danksy ’n hidrokragopwekker op dié plaas 24 uur lank krag vir die hele boerdery. Die stelsel wek tans 210 kW op, met die mikpunt om uiteindeli

Related