Art. 25 móét behou word
Jan 26, 2020
4 minutes
Die grootste belofte wat nie gehou is nie is dié van ’n nierassige Suid-Afrika.
Die verandering van die Grondwet is tans baie in die nuus en die voorgestelde verandering lok, afhangende vanuit watter hoek jy daarna kyk, hewige en verskillende reaksies uit.
Dalk is dit goed om ’n treetjie terug te gee om na behore te verstaan wat op ’n dieper vlak hier aan die gang is. Die voorgestelde verandering van die Grondwet, wat grondonteiening sonder vergoeding moontlik gaan maak, is veel meer as die blote verandering van die Grondwet. Eintlik is dit ’n verdere aanduiding dat die sosiale kontrak wat in 1994
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days