Landbouweekblad

BRIEWE

ONTEIENINGSWET SE GEVAARLIGTE

Die publiek het tot 10 Februarie 2021 geleentheid om kommentaar te lewer op die onteieningswetsontwerp. Wat kommerwekkend is, is dat die gemiddelde mens nie besef hoe gevaarlik hierdie voorgestelde wet is en daaroor kommentaar lewer nie.

In die verlede het die ANC met slim woordspeling groot veranderinge deurgevoer wat ’n wesenlike invloed op die Suid-Afrikaanse samelewing het. Kyk maar net na die nasionalisering van mineraal- en waterregte. Met slim woorde het hulle in praktyk die regte van bestaande wettige eienaars weggeneem of só gereguleer dat dit tot groot skade gelei het. Dit is ook nie anders met die onteieningswetsontwerp nie.

Die motivering hier is telkens dat die Grondwet in art. 25 bepaal dat enige eiendom deur middel van ’n wet onteien kan word in die openbare belang.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad8 min read
Meer As Kop Bo Water Met Hidrokrag
J apie Marais van die Lowmarboerdery op die plaas Lowlands by Cradock in die Oos-Kaap het sedert einde 2023 danksy ’n hidrokragopwekker op dié plaas 24 uur lank krag vir die hele boerdery. Die stelsel wek tans 210 kW op, met die mikpunt om uiteindeli

Related