Landbouweekblad

Briewe

NOP GEÏGNOREER — EEN REDE VIR KRAGKRISIS

Dit is opvallend hoe die ANC-regering die afgelope weke probeer om alle skuld op Eskom te plaas vir die huidige elektrisiteitskrisis. Dít terwyl ons nou weer ongekende toepassings van tot fase 6-kragbeperkings beleef. Die skrale troos is dat Suid-Afrikaners fase 4 en 5 om die beurt moet beleef.

“Beurtkrag” is egter ’n eufemisme vir die huidige kragkrisis. Terwyl pres. Cyril Ramaphosa eintlik in Davos, Switserland, moes wees om nuwe beleggings na ’n beleggingsonvriendelike Suid-Afrika te lok, moes hy die besoek opskort en aandag aan die krisis tuis gee. Die onwillekeurige vraag is of die elektrisiteitskrisis die werklike rede was en of die ANC se interne faksiegevegte nie dalk die onderliggende rede was nie.

Inderhaas en midde-in fase 6 moes die president die nasionale energiekrisiskomitee, die direksie van Eskom en opposisieleiers ontmoet om aandag aan die krisis te gee.

RAMAPHOSA AANDADIG

Dit is egter nie ’n nuwe krisis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Troef Die Koue Met ’n Pot Kerrie
Dié vullende kasserol is heerlik en smulsag. ■ 1,4 kg beesskenkelskywe■ Sout en varsgemaalde swartpeper■ 5 ml geroosterde kerriepoeier■ 1 knoffelbol, gehalveer■ 2 uie, in wiggies gesny Marinade ■ 250 ml sterk, koue rooibostee■ 60 ml worcestersous■ 1
Landbouweekblad3 min read
‘Jy Moet Iemand In Die Oë Kyk’
Vrystaat Landbou het in 1904 ontstaan en julle het die 120-jarige bestaan in Maart 2024 gevier. Watter ooreenkomste sien jy tussen die kwessies wat boere 120 jaar gelede moes trotseer en vandag? Elke tydperk het verskillende probleme gehad. Die boere
Landbouweekblad9 min read
Die Laaste Rit
Omstreeks 07:00 op Maandag 19 Februarie vanjaar klim die Zimbabwiese aktivis Ben Freeth vir die laaste keer op sy sterk Namibiese plaasperd Johnny. Voor hy sy voet in die stiebeuel sit, mompel hy sag: “Oukei, Johnny, oukei . . .” Die twee het ’n lang

Related