Rapport

Het Cyril die moed om ANC-firma te likwideer?

‘Ons is basies die likwidateurs van die firma,” het FW de Klerk blykbaar in Desember 1989 aan Roelf Meyer gesê kort nadat die kabinet op ’n bosberaad besluit het dat De Klerk binne enkele maande vir Nelson Mandela sal vrylaat en die ANC ontban.

Oor wat De Klerk presies met die woorde bedoel het, is sedertdien baie bespiegel.

Meyer self het geglo dit beteken dat De Klerk die stryd teen meerderheidsregering laat vaar het. Ander sê dat hy bloot bedoel het dat hulle besig is om die ou “firma van apartheid” toe te maak.

Hoe jy ook al daarna kyk, dit bly ’n kragtige metafoor, gelaai met onheilspellende moontlikhede. Want wie kon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related