Landbouweekblad

IN ’N STAAT VAN BELEG?

Sabotage: Eskom under Siege deur Kyle Cowan. Uitgewer: Penguin Random House. Prys: R280.

Die tydsberekening van die verskyning van Sabotage kon nie beter wees nie. Suid-Afrika se kragkrisis verdiep met rasse skrede en die poppe dans ’n obskure dans agter die skerms.

Die boek is grootliks ’n voortsetting van die ondersoekende-joernalis Kyle Cowan se onthullende artikels op dié nuusplatform. Dit bevat ook veelseggende onderhoude en agtergrond oor die sleutelfigure wat die mank instelling van ondergang moet red: Jan Oberholzer, André

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad8 min read
Meer As Kop Bo Water Met Hidrokrag
J apie Marais van die Lowmarboerdery op die plaas Lowlands by Cradock in die Oos-Kaap het sedert einde 2023 danksy ’n hidrokragopwekker op dié plaas 24 uur lank krag vir die hele boerdery. Die stelsel wek tans 210 kW op, met die mikpunt om uiteindeli

Related