Dit is tyd dat ons met mekaar begin praat
Mar 01, 2020
2 minutes
Carien
du Plessis
Dit is ’n soel Februarie-aand in Pretoria en die intieme hotel-vergaderkamer is propvol in Menlyn Main, die Sandton van Pretoria. Hier word vooruit geboer ten spyte van klagtes oor die ekonomie en die politiek.
Die uitgenooides in die kamer was grootliks wit, en hier en daar bruin. Almal was Afrikaanstalig.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days