Rapport

Ons lewens ná die ANC

Met die lees van Frans Cronje se uitstekende nuwe boek, The Rise or Fall of South Africa, is ek getref deur die omsigtigheid waarmee hy verskillende moontlike toekomste vir Suid-Afrika oorweeg – ’n omsigtigheid wat nog treffender is gegewe die gehalte van spesialiste en data waarmee hy werk om sy toekomsperspektiewe te ontwikkel.

Oor die jare is ek self in my pogings om Suid-Afrika te verstaan sterk beïnvloed deur die groeiende getuienis wat Cronje en sy kollegas by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge aanbied dat die meeste Suid-Afrikaners gematig is, goed met ander rassegroepe oor die weg kom, belangstel in werkskepping en veiligheid, en nie juis ooghare het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related