Rapport

Staan op, stuit die regime

Die ware aard van die ANCregime het te midde van Covid-19 onverbloemd aan die lig gekom. Ons het hier met ’n gevaarlike, totalitêre dier met ’n aggressiewe diktatoriale nuk te kampe.

Jy moet aan hom ontkom, anders gaan hy jou verorber. Sedert die koms van die nuwe koronavirus leef die regime sy aaklige self baldadig uit op die maat van opeenvolgende sarsies gek dekrete waarmee hy die burgery met skynbaar sadistiese genot teister.

Die regime krenk ons waardigheid en minag ons vryhede. Hy verkleineer ons soos kinderlike onderdane en behandel goeie mense soos misdadigers. Die regime se hoof-afknouers – sy ministers – en baie van sy onbeheerste kornuite hiet en gebied, verneder en brutaliseer.

Die regime het sommige geïntimideer. Vanuit die middelklas, met inbegrip van baie Afrikaners, het hy egter ook ’n ander, welverdiende reaksie ontlok. Daar word op hom neergesien en daar word gevra hoe ons van hierdie gevaarlike diktator bevry kan word.

Daar is ’n gees van verset. Stilweg, onmiskenbaar is daar ook ’n baie betekenisvolle bykomende dimensie: selfbestuur. Groepe mense wat georganiseerd volgens hulle eie norme en oortuigings optree; nie volgens die staat se dekrete nie.

Hier ter sake is nie soseer die grootskaalse sluikhandel in drank en tabak nie. Wel ter sake is die derduisende mense wat in weerwil van regime-dekrete onder die radar voortgegaan het om ’n bestaan te maak eerder as om ’n las vir ander te word.

Ook ter sake – en baie betekenisvol – is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related