Landbouweekblad

GEKWESTE CYRIL LAAT SA VOOR ONSMAAKLIKE KEUSES

DIE Phala Phala-verslag is sedert die bekendmaking daarvan op 30 November beskryf as ’n uitsonderlike gebeurtenis wat Suid-Afrika in ’n ongekende krisis kan dompel.

Pres. Cyril Ramaphosa het sy standpunt herhaal dat hy niks gedoen het wat sy grondwetlike eed skend nie. Hy het na die verslag verwys as ’n “ongekende en buitengewone oomblik vir Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie”.

het berig dat bondgenote van Ramaphosa hom oorreed het om nie te bedank nie, en teen druktyd (5 Desember) het dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad8 min read
Meer As Kop Bo Water Met Hidrokrag
J apie Marais van die Lowmarboerdery op die plaas Lowlands by Cradock in die Oos-Kaap het sedert einde 2023 danksy ’n hidrokragopwekker op dié plaas 24 uur lank krag vir die hele boerdery. Die stelsel wek tans 210 kW op, met die mikpunt om uiteindeli

Related