Landbouweekblad

Die skade van kortpaaie

Die bekende swaargewigbokser Lennox Lewis het gesê: “ ’n Kortpad gaan jou baie vinniger kry by die plek waar jy nié wil wees nie as by die plek waar jy wil wees.” En hy sal weet. Hy was immers drie keer die wêreldswaargewigkampioen, en geen kortpad gaan jou daar kry nie.

Dit is iets wat ons in Suid-Afrika nog nie lekker snap nie. Net onlangs het die tesourie Eskom kwytgeskeld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad8 min read
Meer As Kop Bo Water Met Hidrokrag
J apie Marais van die Lowmarboerdery op die plaas Lowlands by Cradock in die Oos-Kaap het sedert einde 2023 danksy ’n hidrokragopwekker op dié plaas 24 uur lank krag vir die hele boerdery. Die stelsel wek tans 210 kW op, met die mikpunt om uiteindeli

Related