Rapport

Ineenstorting wag, ANC

Ulysses S. Grant, die Amerikaanse generaal wat die Noorde tot ’n oorwinning in die Amerikaanse Burgeroorlog gelei het, het op ’n wêreldtoer gegaan nadat hy twee termyne as president gedien het. In Berlyn het hy die Duitse “Ysterkanselier”, Bismarck, ontmoet, wat by Grant wou weet waarom die Burgeroorlog so verskriklik was wat menselewens betref – die ergste wat die wêreld tot op daardie stadium gesien het. “Dit moes verskriklik wees,” het Grant geantwoord. “Slawerny moes beeindig word. Ons het teen ’n vyand geveg met wie vrede nie moontlik was nie. Ons moes hom vernietig. Geen vredesverdrag was moontlik nie – slegs vernietiging.”

Ramaphosa se nuutste mantra is nóg ’n lugkasteel.

In 1945 is hierdie voorbeeld ook aangehaal deur genl. Dwight D. Eisenhower, die Geallieerde opperbevelvoerder. Dit was noodsaaklik dat daar by niemand enige twyfel moet wees dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related