Rapport

WP se nuwe voorsitter: Diverse span is ’n beter span

Rugby-ondersteuners moenie bang wees vir transformasie nie, glo die voormalige premier van die Wes-Kaap en die nuwe voorsitter van WP Rugby se sakevleuel, Ebrahim Rasool.

Die mite dat “hoe swarter jy is, hoe swakker is jy” moet die nek ingeslaan word.

Rasool het sy visie vir sy voorsitterskap in ’n gesprek met Rapport uitgestippel, en sien homself as moontlike vredemaker in die WP se strydende rugbykringe.

Rasool glo vrede – en transformasie – is moontlik, selfs met ’n raad wat gedurig in die nuus is weens interne gevegte, en wat drie direkteure

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko