Rapport

‘Die een ding wat ek nie kan bestuur nie, is my kleur’

In 2012 kon Jacques Faul dit regkry om SA krieket te hou uit die hande van die kapers van ongeveer alles, die Guptas. “Ou Atul Gupta was die eerste ou wat vir my gesê het kyk man, ek run eintlik die land, nou wil jy nie eens hê ek moet krieket bestuur nie.

“Ek het vir hom gesê my mooi jong vrou dink ook sy regeer die land; ons almal dink ons is ’n bietjie magtiger as wat ons is.

“Die Guptas was daai tyd nog nie so bekend nie, en ek het agterna soos ’n aap gevoel dat ek hulle so onderskat het! Lékker my naam weggegooi met dié lot!”

Die vrees wat Faul in 2012 oor die Guptas gehad het, het hy nou weer.

“SA krieket is besig om gekaap te word deur ’n magtige faksie. Dis my grootste vrees. Ek lê snags en rondrol daaroor.

“Vir die eerste keer voel dit vir my ons loop ons vas teen probleme wat KSA se einde kan beteken. Ons 2012-krisis was ’n vulletjie teen dié.”

Presies hoe naby KSA is aan ’n kaping sê hy nie. “Maar my sinisme is besig om die oorhand

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die

Related