Rapport

Leeu-koningin in die krieket-kuil

Dekades lank al breek Anne Vilas deur die een ná die ander glasplafon in ’n sportwêreld wat deur mans oorheers word.

Dat sy nou ook die eerste vroulike president en voorsitter van die Central Gauteng Lions (CGL)-krieketunie is, is dus nie vir haar iets vreemds nie. Sy is gewoond aan baanbrekerswerk vir vroue in die sportwêreld.

“Ek het my hele lewe lank nog in ’n bedryf gewerk wat oorwegend manlik is,” het Vilas vandeesweek aan Rapport gesê. Sy is al sedert haar skooldae betrokke by hul familiebesigheid, wat sporttoerusting invoer, verkoop en versprei. Haar ontslape pa, Herby Prout, het die onderneming begin en Vilas is die laaste 32 jaar Opal Sports se besturende direkteur.

Die etiket van “die eerste vrou wat . . .” is welbekend aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n