EK WIL NET DEELNEEM
SY KLIEF deur die glashelder water voor sy met moeitelose grasie aan die einde van elke lengte omdraai. Heen en weer, tot haar hand triomfantelik aan die swembadrand raak en sy na die groot digitale telbord opkyk. Nog ’n oorwinning in die sak vir die belowende jong middel-afstandswemmer.
So het menige aanhanger al vir Lia Thomas, die ster van die Universiteit van Pennsilvanië se swemspan, in aksie gesien. Maar nou lyk dit asof haar blink toekoms kan verdamp.
Ingevolge ’n nuwe beslissing deur Fina, die internasionale beheerliggaam vir watersport, sal Lia (22) nie aan toekomstige kompetisies vir vroue mag deelneem nie. Die rede? As transgender atleet het sy volgens die owerhede haar geslagsoorgang
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days