Hoe vaar jóú nuwe minituin?
Sep 20, 2020
2 minutes
Riana de Lange
Die land is aan die plant. Enigiets van radyse tot wortels, basiliekruid tot roket, en sonneblom tot kosmos bot in klein bioafbreekbare houers in voorhuise, tuine en kombuisvensterbanke.
’n Plantgier het oud en jonk beetgepak met Checkers se Little Garden 2-projek wat op 24 Augustus begin het.
Sedertdien is meer as 30% van die miljoene saailing-stelle
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days