Verkragters in Nigerië: Kastrasie én doodstraf
Sep 20, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
Die Nigeriese staat Kaduna gaan kinderverkragters nou dubbel straf.
’n Nuwe wet, wat deur sommige as sadisties beskryf word, bepaal dat verkragters se testikels chirurgies verwyder word en hulle die doodstraf kry as hulle ’n kind onder 14 jaar verkrag het.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days