Huisgenoot

GEVONNIS, MAAR ‘VRY’?

‘JY MOET ’N BELONING HÊ OM ORDE TE HAND-HAAF, WANT JY GAAN DIT NIE MET BRUTE KRAG REGKRY NIE’

HOE kán dit wees dat wrede misdadigers wat verniel, verkrag of vermoor en dan gevang en toegesluit word, eendag sommer parool kry en weer buite rondloop – en dít selfs nog voor hul straf uitgedien is?

Dis mos skreiend?

Dís wat ’n mens dink as jy hoor die skuldiges in opspraakwekkende hofsake kry parool – soos Alison Botha se aanvallers en die 10-jarige Elroy van Rooyen se moordenaar nou onlangs.

Die twee mans wat Alison in 1994 in Gqeberha wreed aangeval en vir dood agtergelaat het, Frans du Toit en Theuns Kruger, het onlangs op parool uit die gevangenis gestap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related