Rekord op rekord vir SA se boere
Sep 20, 2020
2 minutes
Riana de Lange
FOTO: CONRAD BORNMAN
D it gaan voortreflik met die landbousektor in Suid-Afrika. Nie net is dit die enigste ekonomiese sektor wat in die tweede kwartaal vanjaar gegroei het nie, maar die bedryf se handelsurplus was in die tweede kwartaal ook 32% hoër as ’n jaar gelede, sê Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days