Landbou kán fluks groei vanjaar
Jun 07, 2020
2 minutes
Riana de Lange
Suid-Afrika se landbousektor kan vanjaar met 6% groei. Abrie Rautenbach, hoof van Absa AgriBusiness, sê dié groei op ’n jaargrondslag sal kan realiseer as die ekonomie in die derde kwartaal suksesvol op vlak 3-in-perkings en later in die jaar op vlak 2 of 1 funksioneer.
Landbou, wat sowat 1% bydra tot die bruto binnelandse produk
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days