Jong Noah ’n 10-vonds
Sep 20, 2020
2 minutes
Leighton Koopman
FOTO: GETTY
N es die Superrugby AUkompetisie op ’n droewige noot begin het, het die eindstryd van die Brumbies en Reds gister trapsuutjies afgeskop, maar uiteindelik woema gevind om ’n behoorlike tweestryd af te gee.
Die Brumbies, wat in die Giostadion voor ’n klein, maar luidrugtige skare gespeel het, moes uiteindelik in die doodsnikke klou aan hul voorsprong
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days