Waar hart van vol is
Suid-Afrikaanse brandewyn wat met die potketelmetode geproduseer word, is van wêreldgehalte. Daarvan spreek die internasionale eerbewyse wat herhaaldelik om bottelnekke gehang word. Die KWV is byvoorbeeld in 2019 by die internasionale wyn-en-spiritus-kompetisie in Londen vir die vierde agtereenvolgende jaar as die beste brandewynprodusent aangewys. Sy 20 jaar oue potketelbrandewyn is ook as die beste potketelproduk ter wêreld aangewys.
’n Kop, hart en stert
Koperketel-distillasie is ’n ou bekende en gevestigde tegniek. Die eerste vereiste is goeie kwaliteit druiwe. In Suid-Afrika word hoofsaaklik chenin blanc-of colombard-kultivars uit die warmer streke gebruik. Hieruit word mos voorberei waarvan die basiswyn gemaak word. Die basiswyn, wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days