Landbouweekblad

In jou glas

Swartland vier driekwart-eeu

In 2023 was dit 75 jaar sedert 15 plaaslike wynboere vir die eerste keer hul druiwe-oes by die bekende Swartland-wynkelder op Malmesbury gelewer het.

Die kombinasie van geskiedenis, tradisie en spesifieke terroir bekoor ná al die jare steeds verbruikers van die sowat 2 miljoen bottels wyn wat die kelder jaarliks produseer. Hy pars 70 ledeboere, wat altesaam op 3 600 hektaar wingerd boer, se druiwe.

Volgens Morné le Roux, uitvoerende hoof, lê dié sukses grootliks in die streek se unieke terroir en die talle bosstok-wingerde, waarvan baie droëland is, waarmee die produsente boer.

“Hierdie manier van boerdery, so na aan die natuur as moontlik, sorg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter