Waar’s my geld, vra man 8 jaar ná trok hom tref
Sep 20, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
FOTO:
ELIZABETH SEJAKE
![rapport200920_article_007_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/6fchrv9q9s84vu69/images/file0WEHTVZJ.jpg)
Al waaraan Cornelius Mongwe nou vasklou, is geloof. Niks anders gaan help om die R400 000 te kry wat die Padongelukkefonds (POF) al op 10 September verlede jaar vir hom aangebied het nie.
Mongwe (31) is een van baie padongelukslagoffers wat nie hul geld van die fonds kry nie.
Die fonds is weens sy kontantvloeiprobleme
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days