Rapport

Kar-verkopers ruik bloed oor geen geld

’n Groep ontstoke motoreienaars het ’n regsgeding begin teen ’n Johannesburgse motorhandelaar wat hul motors namens hulle verkoop het, maar hulle net deels of glad nie daarvoor betaal het nie.

Blazing Auto Car Sales in Rand-burg skuld tientalle mense honderdduisende rand.

Dié motorhandelaar het die meeste verkopers genader nadat hulle hul motors aanlyn geadverteer het. Party sê hulle het ’n deposito of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band