Welkom dan terug, jou liewe psigopaat
Sep 20, 2020
3 minutes
Leon van Nierop
![rapport200920_article_035_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2pzs36i98g84vugn/images/fileRE2S1WU9.jpg)
Ratched. Met Sarah Paulson en Judy Davis. Skeppers: Ryan Murphy en Evan Romansky.
![rapport200920_article_035_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/2pzs36i98g84vugn/images/fileHLQWJRZJ.jpg)
D it mag Louise Fletcher se skeermeslemlippies gewees het, of haar apatiese, hardvogtige gesig. Ook die dowwe oë, sonder ’n sweempie emosie, en haar gekontroleerde, eentonige stem wat ’n mens aan “wit geruis” herinner nadat ’n radiostasie van die lug af is en jy iets hoor, maar eintlik na niks luister nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days