Covid-19 sal lank gif vir reise bly
Jun 19, 2020
3 minutes
Deur Mariam Isa
![f0032-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9h60hpe3cw7yfmsp/images/fileA9GX854A.jpg)
internasionale reis en toerisme is afgemaai deur beperkings wat ingestel is om die verspreiding van die koronavirus te bekamp, maar die aandag word nou verskuif na hoe en wanneer die sektor kan herstel – wat na raming 200 miljoen werksgeleenthede (’n tiende van die wêreldekonomie), verteenwoordig.
Onsekerheid heers saam met kommer oor of daar ’n “tweede vlaag”, of heroplewing van infeksies, sal wees in lande wat hul inperkings begin verslap het – ’n scenario wat dieWêreldgesondheidsorganisasie sê onvermydelik is na aanleiding van hoe vorige pandemies
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days