Rapport

’n Paar feite oor trans

Delia du Toit doen navorsing.

Die Amerikaanse YouTube-ster Jazz Jennings het in 2007 opspraak gemaak toe sy vir die bekende joernalis Barbara Walters vertel het sy het al op vyfjarige ouderdom geweet sy is transseksueel (Jazz is as ’n seuntjie gebore en identifiseer nou, op 19, as ’n vrou).

Sedertdien is geslagsdisforie al by kinders so jonk as drie jaar gediagnoseer. Wat verstaan die wetenskap nou al oor geslagsdisforie?

Wat is geslagsdisforie en transseksualiteit?

Geslagsdisforie is ’n kliniese diagnose vir die angs wat iemand voel omdat hulle nie identifiseer met die geslag waarmee hulle gebore is nie. Iemand met geslagsdisforie wat dan as transseksueel identifiseer, verwerp die geslag waarmee hulle gebore is en identifiseer nie net met die ander geslag nie, maar wil ook daardie geslag wees. Só lyk die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related