Baba & Kleuter

Hulle speel dokterdokter!

V Ek is so bekommerd. Ek het my dogtertjie nou al drie keer gevang dat sy met vriende se kind dokter-dokter speel. Die ander dogtertjie se broekie was die eerste keer af en die ander twee keer was my kind se broekie af. Hulle is pas vyf. Ek weet nie wat presies hulle gedoen het nie. Ek het die eerste keer mooi oor privaatheid verduidelik, maar die boodskap het duidelik nie deurgedring nie. Hoe hanteer ek dit? Ek het ook nog nie vir die ander ma laat weet nie, maar ek voel ek moet. Ek is lus om die vriendskap te beëindig – of oorreageer ek?

Om onkant betrap te word deur jong kinders se selfverkenning en nuuskierigheid oor liggaamsdele en seksuele kwessies is een van die ongemaklike werklikhede van ouerskap en kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related