Huisgenoot

PRAAT OPENLIK OOR ’N DONKER GEMOED

DIS ’n vlaag wat veral die ouers van tieners aan die hart ruk.

Uit syfers van die Wes-Kaapse onderwysdepartement blyk dit dat 19 leerders die afgelope jaar hul eie lewe in dié provinsie geneem het, teenoor 11 in die vorige jaar, 13 in 2018, 12 in 2017, vier in 2016 en drie in 2015.

Ook in Pretoria het ’n 13-jarige leerder in gr. 7 aan die begin van Junie vanweë selfmoord gesterf. “Ek het alles in my vermoë gedoen om haar te laat praat oor wat moontlik die probleem kan wees, maar sy wou nie praat nie,” sê haar bedroefde ma. “Sy is nie net ’n statistiek nie. Sy is my dogter.”

Maar ook die syfers spreek van ’n ysingwekkende tendens: Volgens landwye statistieke deur die departement van onderwys was sowat 9% van die sterfgevalle van mense tussen 14 en 35 jaar oud die afgelope jaar vanweë selfmoord.

Die pandemie en inperking speel ’n rol hierin, meen kenners.

Sielkundiges en psigiaters met wie gepraat het, vertel meer pasiënte erken sedert die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die

Related