Kuier

LY MY TIENERKIND AAN DEPRESSIE?

Deure wat toegeklap word, stilstuipe en ‘n kind wat ure lank in hul kamer wegkruip. Dis dalk net gewone tienernukke, maar jy kan nie help as om te wonder of daar dalk meer agter dit skuil, en om bekommerd te voel nie, want nes ander het jy gehoor tienerdepressie is aan die toeneem.

Wêreldwyd word ‘n geestessiekte, dikwels depressie, by tot een uit sewe kinders tussen 10 en 19 jaar gediagnoseer, sê die Suid-Afrikaanse depressie- en angsgroep (Sadag). En meer kinders neem hul eie lewe – dis die vierde grootste oorsaak van sterftes onder tieners. Navorsing wys tienerdepressie is ook algemeen hier in SA.

Om ‘n tiener te wees is verwarrend en uitdagend. Dié fase is die oorgangstyd tussen kind en grootmens, sê Hanlie Boshoff van Pretoria, ‘n spesialisterapeut in narratiewe terapie met tieners. Sy help hulle om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier3 min read
'N Plekkie In Die Son Vir Almal
Brenden As jy nog nie Chasing the Sun 2 gekyk het nie, wil ek met alle respek vra jy moet vir my die klip wys waaronder jy die laaste ruk weggekruip het. Ja, met die cost of living-krisis is dit nie vir almal moontlik om DStv te kan bekostig nie, so

Related